1-2 Smile Bryanston

mercia and meisie teeth reveal 1 12smile meisie 1Ons moet erken – Meisie en Mercia is werklik gelukkig om onder die hand van glanspersoon-tandarts dr Jurgens GrovĂ© tandheelkundige transformasies te kan ondergaan! In vandeesweeek se episode sluit ons by 12Smile in Bryanston by hom aan om waar te neem hoe hy hierdie ma-en-dogterspan deur middel van ‘n enkeldag-prosedure ‘n kitstransformasie besorg wat hulle volop rede gee om te glimlag! Besoek www.12smile.co.za.

Author: Maatband

Share This Post On
468 ad