A Better Hearing

Agneta A Grové

AudiologyBLog (Pret) PR NO 8203091

SPRAAKTERAPEUT & OUDIOLOOG-SPEECH THERAPIST & AUDIOLOGIST
Hier volg ‘n samevatting van gedagtes wat kan verskyn op die webblad van Maatband:

Agneta Grové is ‘n privaat Oudioloog wat aan die Universiteit van Pretoria gekwalifiseer het. Sy praktiseer vanaf 1982 en het dus meer as 30 jaar ervaring in die veld. Haar toerusting is van die mees onlangse tegnologie wat haar in staat stel om baie spesifieke diagnoses en gerekenariseerde aanbevelings en instellings te kan maak.

AudiologySy verskaf apparate van al die agentskappe en werk onafhanklik en promoveer sodoende nie net een spesifieke maatskappy nie. Dit stel haar in staat om dus die beste aanbeveling vir elke pasiënt te kan maak wat pas by sy eie problematiek. Besoek gerus haar webblad by www.abetterhearing.co.za vir meer inligting en voltooi die vraelys rondom gehoorprobleme om vas te stel of jy kan baat vind by ‘n konsultasie.

E-pos enige vrae gerus na agneta@telkomsa.net
www.abetterhearing.co.za

 

Author: Maatband

Share This Post On