Aerobiese tennis

Aerobic tennis 2Vir diegene wat al ‘n bietjie verveeld is met ‘n gereelde potjie tennis, is daar nou die jongste fiksheidsgier van aerobiese tennis. Van nou af is dit stroop, pot en wedstryd op Maatband, waar ons in een slag sommer jou hartklop gaan opjaag en jou rughand-afslaan drasties gaan verbeter.

Author: Maatband

Share This Post On
468 ad