Amazwingzwing

AMAZWING2Geniet hierdie unieke avontuur om op staalkabels tussen bome deur te gly en dit terwyl jy wild van bo af besigtig! Hierdie avontuur in die lug word oor ‘n afstand van 1.3km gedoen wat geskied oor tien platforms wat wissel in hoogtes van 2m – 14m.

Ingesluit in jou Zipline toer is ‘n bewys van ‘n gratis maaltyd wat in ‘n ontspanne atmosfeer by die Amanzingwe Lodge geniet kan word.

Hierdie aktiwiteit is ideaal vir spanbou, korporatiewe aktiwiteite en skool groepe.

Ama Zwing Zwing is 7 dae per week oop en toere vertrek al om die halfuur vanaf 08:00 tot 15:00.

Vir meer besonderhede:
Tel: 082 803 7731 / 071 670 0238AMAZWING4
Faks: 086 637 4206
Epos: info@amazwingzwing.co.za
Webwerf: www.amazwingzwing.co.za

Author: Maatband

Share This Post On