Anti-inflammatoriese smoothie

Groen (anti-inflammatoriese) smoothie

smoothies part 1aOns kom meer te wete van ‘n verfrissende, anti-inflammatoriese smoothie wat uitstekend is vir goeie hartgesondheid. Hier is die resep…

(Maaltydvervanger (lae kalorie) – genoeg vir 2 porsies)

1 klein/ ½ groot avocado
1 koppie (250ml) styf saam gepakte baba spinasieblare
2 eetlepels (30g) ongesoute okkerneute
1 kiwi
1 teelepel (5g) heuning
½ koppie (125ml) vars uitgedrukte lemoen sap
2 eetlepels (30g) styf gepakte basilieblare
1 eetlepel (15g) gerasperde gemmer
1 koppie(250ml) Groentee of Rooibos

Lizani Bothma het B.Dieetkunde gestudeer aan die Universityd van Pretoria. Tans werk sy as ‘n privaat dieetkundige in haar praktyk by Fourways Intercare Medical Centre as ook as ‘n kliniese dieetkundige by Sandton Medi-Clinic.

Vir meer navrae kontak haar gerus.

Kontak besonderheide:
Tel: 011745 6727
Sel: 082 666 1559
Epos: lizanib@gmail.com

Author: Maatband

Share This Post On
468 ad