Beroerte

first aid 1In Suid- Afrika word ‘n verstommende 240 gevalle van beroerte daagliks aangemeld en die syfers styg jaarliks. As jy die vroeĆ« waarskuwingsimptome van hierdie gevaarlike toestand ken, kan dit jou in staat stel om die uitwerking daarvan op die liggaam grootliks te beperk en in baie gevalle selfs ‘n lewe te red. Skakel in op Maatband en volg ons gesprek met noodhulp-instrukteur Hugo Minnaar oor wat om te doen as jy agterkom iemand na aan jou is besig om beroerte te kry.

Hugo Minnaar:
Kantoor: 012 753 1061
Selfoon: 082 775 9300
Epos: hugo@ims911.co.za
Web: www.ims911.co.za

Author: Maatband

Share This Post On
468 ad