Borge

Filorga South Africa

www.filorgasouthafrica.co.zawww.cosmesotherapie.co.za

FILORGA se navorsing is gebou op die werk van die Franse estetiese dokter, Dr Michel Tordjman, wat saam met ‘n span spesialiste in die laat sewentiger jare die proses van velveroudering bestudeer het. Die resultate van die navorsing het gelei tot die ontwikkeling van Filorga se estetiese produkte om veroudering teen te werk. Hierdie produkte is meer bekend onder estetiese dokters vir gespesialiseerde behandelings soos mesoterapie, afskilfering en vullers. Dié word landwyd verskaf aan dokters en sekere uitgesoekte salonne wat die kosmetiese reeks aanhou.

Met meer as dertig jaar se ondervinding, behandel FILORGA produkte nie net plooie nie, maar ook die gebrek aan fermheid en helderheid in die vel asook probleme wat met pigmentasie verband hou.

FILORGA word deur dermatoloë, estetiese dokters en plastiese chirurge in meer as 32 lande erken en staan ook bekend as die kenners op die gebied van velveroudering.

In 2006 verwerf die nuwe navorsing en produksie-eenheid van FILORGA Laboratories die ISO13485 seël van goedkeuring wat sertifiseer dat die maatskappy voldoen aan die hoogste internasionale standaarde vir die vervaardiging van mediese toestelle. Meer onlangs is die gesogte “Innovative Business” kwalifikasie OSEO Anvar aan hulle toegeken.

Weer eens het die Franse bewys dat skoonheid vir hulle ‘n saak van erns is deur hul baanbrekerswerk om estetiese medisyne en kosmetiese produkte tot ‘n nuwe reeks saam te voeg. Die resultaat is Cosmésothérapie.

Filorga se Cosmésothérapie® produkte is die eerste skoonheidsprodukte wat direk afkomstig van estetiese medisyne is. Cosmésothérapie is juis bekend hiervoor en word daarom vertrou vir hul unieke vermoë om deur die vel te dring en sodoende voeding en stimulasie tot by die diepste vlakke van die dermis te bied.

Die Filorga Cosmésothérapie reeks is ook by uitgesoekte Edgars en Red Square winkels beskikbaar.
www.filorgasouthafrica.co.za www.cosmesotherapie.co.za

Kontakpersoon: Colette Kotze: CEO Filorga SA

colette@filorgasouthafrica.co.za

Tel: 012 548 0725
Faks: 086 585 7125

 


12Smile

12smile

 

 

 

 

 

 

 

 

12Smile is `n kosmetiese- en familie tandheelkunde praktyk geleë in Bryanston, Johannesburg.

Vergeet van al jou vooropgestelde idees oor wrede tandartse en grillerige ervarings! Hierdie is `n praktyk waar ons op die voorpunt van tegnologiese ontwikkeling bly, en met passie, toewyding en entoesiasme `n uitstaande diens aan ons pasiënte te lewer. Gelukkige pasiënte is die bewyse van ons strewe na uitnemendheid op alle vlakke!

Ons bied (onder andere) die volgende dienste aan:

  • Een dag “Smile make-over”
  • Kinder- en familie tandheelkunde
  • Gratis kosmetiese assessering (“Smile assessment”)

Kontakbesonderhede:
Tel: 011 706 1101
Epos: admin@12smile.co.za
Webwerf: www.12smile.co.za
Adres: 1 Bryanstonweg, Bryanston, Jhb.


 Sontal

CalciCol Facebook Image - Pink - CONTACT

SONTAL Anti-ageing

Rejuvenate your skin and body. Scientific anti-ageing products. Turn back time on your body clock.

SONTAL Weight loss

Control your weight. Breakthrough weight loss products. Reduce your body fat and prevent fat regain.

SONTAL Wellness

Protect your health. Proven wellness products. Promote your mental and physical well-being.
Sontal Lifstyle Nutrition

www.sontal.co.za

Tel: 012 660 3053 of 012 662 3585

E-mail: info@axcel.co.za