Bowenterapie

Healingleap fokus op energie geneesings terapiee, naamlik BOWEN TERAPIE en Nutri-Energetics (NES HEALTH). Albei dissiplinis werk met die energie strukture en velde van die menslike liggaams stelsel, om positiewe effek en verandering by die oorsprong van die onbelans teweeg te bring. Dis vir ons belangrik om kliente so spoedig moontlik na Œn toestand van gesondheid en fiksheid terug te laat keer.

www.healingleap.com

Wiltonlaan,
Bryanston, Sandton
Johannesburg
Suid Afrika.

Epos: healingleap@gmail.com
Sel: 074 277 6849 of 072 341 6080
Faks: 086 6226 659

 

Author: Maatband

Share This Post On