Buikdans – Belly Dancing

5 Februarie 2014

Belly DancingBuikdans (Belly Dance) lyk op die oog af dalk maklik, maar dit verg oefening om die regte tegniek te ontwikkel. Charlotte van ‘Jewels of the Nile Belly Dance Wellness Studios’ wys vir Moria die voordele van hierdie sensuele dans.

Author: Maatband

Share This Post On