Calcicol

CalciCol Image400pxOns weet almal die gebruik van kalsium en kollageen hou baie gesondheidsvoordele in! Kan jy jouself voorstel wat die impak gaan wees van Sontal se nuwe innoverende aanvulling Calcicol, wat albei minerale in ‘n superkragtige en gerieflike formule kombineer. Ons hoor van kundiges en gebruikers oor die doeltreffendheid van die nuwe produk, wat volgens aansprake nie net bevorderlik is vir goeie gesondheid nie, maar ook veroudering uitstekend teenwerk. www.sontal.co.za

Author: Maatband

Share This Post On