Gee jou immuniteit ‘n hupstoot
Sep14

Gee jou immuniteit ‘n hupstoot

Het jy al opgemerk dat sommige mense geneig is om altyd siek te word, terwyl ander weer altyd gesond en siektevry is? As jy gereeld verkoue kry, aan allergieë ly of net gedurig moeg is, kan dit dalk ‘n teken van lae immuunfunksie wees. In hierdie episode van Maatband kyk ons na ‘n binne-aarse drupvoeding wat blykbaar jou immuniteit ‘n hupstoot gee en sodoende jou kanse verminder om die prooi van aansteeklike kieme te...

Read More
Plaasvervangers vir Suiker
Mar26

Plaasvervangers vir Suiker

26 Maart 2014 Dit is welbekend dat suiker uiters nadelige gevolge het vir ons gesondheid, en bykans geen voordele inhou nie. Nogtans verorber ons samelewing trokke vol daarvan. Dit is geen wonder dat chroniese siektes die hoogtes inskiet nie. Ons bekyk verskeie plaasvervangers vir suiker wat jou soettand kan bevredig, sonder dat jou gesondheid en vitaliteit daaronder sal ly. Besoek www.sontal.co.za vir meer...

Read More
Moria se Oefenwenke
Mar26

Moria se Oefenwenke

26 Maart 2014 Moria besoek die Sable Hills-landgoed om by Brenda van der Merwe raad te kry oor slap maagspiere. Brenda gee wenke oor hoe die laer maagspiere weer verstewig kan word sodat ’n pap maag weer ferm en gedefinieerd...

Read More
Tegnologie Gevare vir Kinders
Mar26

Tegnologie Gevare vir Kinders

26 Maart 2014 In ons finale episode van die huidige Maatbandreeks, bekyk ons die voor- en nadele van die internet – is dit ’n seën of ’n vloek vir jou kind? Dr. Gretha Wiid bespreek die verskeie gevare wat tegnologie inhou, en gee raad aan ouers oor hoe hulle kan verseker dat hulle kleingoed teen ongewenste elemente beskerm word, terwyl die kinders nog steeds die voordele van die inligtingseeu benut.

Read More