Meisie en Mercia se transformasies
Sep28

Meisie en Mercia se transformasies

Seisoen agt van Suid-Afrika se gewildste gesondheids- en skoonheidsprogram het letterlik verbygesnel – en was dit nie ‘n wenseisoen nie! Buiten al die jongste gesondheids- en skoonheidsneigings wat in die kollig geplaas is, kon ons ook die merkwaardige metamorfoses van die pragtige ma-en-dogterspan Meisie en Mercia meemaak. In hierdie finale episode van die seisoen kyk ons terug oor hul reis van die afgelope dertien weke...

Read More
Tandheelkundige transformasie
Sep28

Tandheelkundige transformasie

Ons herleef ook weer hul merkwaardige tandheelkundige transformasie wat grootliks aan die glanspersoon-tandarts dr Jurgens Grove te danke is. Dit is verstommend om te sien watter merkwaardige omvorming deur middel van ‘n enkeldag-prosedure teweeggebring word! Sien meer...

Read More
Dr Nathali Morrow
Sep28

Dr Nathali Morrow

Dr Nathali Morrow van Skin Effects in Pretoria het ook ‘n deurslaggewende rol in Meisie en Mercia se asemrowende vernuwingsprosesse gespeel. Sy deel met kykers die besonderhede van die gewigsverliesdieet wat die ma-en-dogterspan gevolg het. Hoewel dit eindelose geduld en deursettingsvermoë vereis het, spreek die eindresultaat...

Read More
Calcicol
Sep28

Calcicol

Ons weet almal die gebruik van kalsium en kollageen hou baie gesondheidsvoordele in! Kan jy jouself voorstel wat die impak gaan wees van Sontal se nuwe innoverende aanvulling Calcicol, wat albei minerale in ‘n superkragtige en gerieflike formule kombineer. Ons hoor van kundiges en gebruikers oor die doeltreffendheid van die nuwe produk, wat volgens aansprake nie net bevorderlik is vir goeie gesondheid nie, maar ook veroudering...

Read More