1-2 Smile Bryanston
Sep22

1-2 Smile Bryanston

Ons moet erken – Meisie en Mercia is werklik gelukkig om onder die hand van glanspersoon-tandarts dr Jurgens Grové tandheelkundige transformasies te kan ondergaan! In vandeesweeek se episode sluit ons by 12Smile in Bryanston by hom aan om waar te neem hoe hy hierdie ma-en-dogterspan deur middel van ‘n enkeldag-prosedure ‘n kitstransformasie besorg wat hulle volop rede gee om te glimlag! Besoek...

Read More
Akro-joga
Sep22

Akro-joga

Vandeesweek se episode van Maatband skop letterlik af met ‘n kykie na Akro-joga, ‘n veeleisende oefenroetine wat akrobatiese oefeninge met joga kombineer. Dit is hoofsaaklik geskik vir gevorderde joga-praktisyns. Twee of meer persone is betrokke en die sport is bekend daarvoor dat dit nie net krag en stabiliteit bevorder nie, maar ook wedersydse vertroue en kommunikasie. AcroYoga is ‘n kombinasie van joga en gimnastiek wat...

Read More
Tonalin CLA
Sep22

Tonalin CLA

As ons slank en gesond wil bly, is dit uiters belangrik om te let op wat ons inneem. Tonalin CLA is bekend vir die klinies bewese vermoë daarvan om liggaamsvet te verminder, terwyl dit slankheid in stand hou en gewigstoename voorkom. Moria lê besoek af by Sontal om vas te stel hoe hierdie wonderproduk die klimtol-effek kan help voorkom en terselfdertyd gewigsverlies kan versnel. Besoek www.sontal.co.za vir meer...

Read More
Energiebelaaide smoothie
Sep22

Energiebelaaide smoothie

Ons sien hoedat ‘n kragversapper handig te pas kan kom as ‘n hulpmiddel om ‘n lewenslustige en energieke lewenstyl te handhaaf. Lizani Bothma, ons dieetkundige van Fourways, demonstreer dit deur nog ‘n energiebelaaide smoothie op te klits. Kry die resep...

Read More