Maatband 7 Julie
Jun19

Maatband 7 Julie

Maatband is terug! Gesondheid- en skoonheidsbewuste kykNET-kykers sal bly wees om te hoor dat die die gewilde MAATBAND-reeks se agste seisoen vanaf Dinsdag 7 Julie 2015 uitgesaai gaan word. Die hoofuitsending is Dinsdae om 17:30 op kykNET (Kanaal 144) met verskeie herhalings op sowel kykNET as kykNET&kie (Kanaal 145). Die volledige lys van uitsaaitye kan op die tuisblad van Maatband se webwerf – www.maatband.com – gevind word. In...

Read More
Meisie en Mercia “makeover”
Jun19

Meisie en Mercia “makeover”

Suid-Afrika se gunsteling gesondheid-en-skoonheidsreeks is terug met ‘n opwindende oormaak vir die ma-en-dogterspan Meisie en Mercia. Sluit by ons aan wanneer ons in episode een met hierdie twee aanvallige vroue gesels om vas te stel wat hul spesifieke kwellings oor skoonheid...

Read More
LPG Detox Verslankingsprogram
Jun19

LPG Detox Verslankingsprogram

Mercia besoek die asemrowende Vivacite Spa in Montana om alles oor die jongste onwikkelinge van die LPG Detox Verslankingsprogram te hoor. Selfs die hardnekkigste selluliet verdwyn met hierdie moderne behandeling wat die jongste toonaangewende tegnologie insluit plus ‘n geheime dog hoogs effektiewe drankie wat van binne af sy werk doen. Vir meer inligting besoek...

Read More
Tandheelkundige rekonstruksie
Jun19

Tandheelkundige rekonstruksie

Ons sluit die episode af met ‘n besoek aan die hoogaangeskrewe kosmetiese tandarts dr Jurgens Grové by 12Smile om te hoor watter tandheelkundige rekonstruksie hy vir Meisie aanbeveel. As daar iemand is wat sy pasiënte rede gee om breed te glimlag, is dit dr Grové!

Read More