Dooie velselle


Volgens ons eie estetiese spesialis, dr Riekie Smit, is daar geen beter tyd as die winter om dooie velselle te verwyder nie, en ‘n velskrapingskuur is ‘n uitstekende manier om jou vel sonder veel ongemak en ‘aftyd’ vars en blink te laat lyk.

Author: Maatband

Share This Post On