Dr Nathali Morrow van Skin Effects in Pretoria het ook ‘n deurslaggewende rol in Meisie en Mercia se asemrowende vernuwingsprosesse gespeel. Sy deel met kykers die besonderhede van die gewigsverliesdieet wat die ma-en-dogterspan gevolg het. Hoewel dit eindelose geduld en deursettingsvermoë vereis het, spreek die eindresultaat vanself.