Episode 100 – ons kyk terug

Hoe vinnig loop die tyd nie uit nie! Die Maatband-span is baie trots om ons 100ste episode op die lug saam met ons lojale kykers te vier. Jou ondersteuning en bemoediging deur die jare het vir ons so baie beteken! Om mee af te skop, kyk ons terug oor die afgelope paar jaar na mense en plekke wat aan die program deelgeneem het.

Author: Maatband

Share This Post On
468 ad