Erektiele Disfunksie

ERECTILE DYSFUNCTIONMoria gesels met Dr. Johan van Rensburg oor erektiele disfunksie en wat die mans daarvoor kan doen.

• Viberect is ‘n FDA en CE- gesertifiseerde mediese hand toestel. Die toestel stimuleer ereksie in mans wat Erektiele Disfunksie ervaar.
• Viberect is ontwikkel deur Uroloë and Prostaat Kanker Chirurge in America en word sedert 2008 aan hul pasiente met Erektiele Disfunksie aanbeveel.
• Veilige, fisiologiese, nie-indringende, mediese toestel nou ook beskikbaar in Suid Afrika vir mans wat hul Erektiele gesondheid en seksuele reaksie wil herstel en verbeter.
• Die fisiologiese alternatief vir tablette, inspuitings, vakuum en chirurgie vir mans met Erektiele Disfunksie.
• Kan op aanvraag gebruik word voor seksuele aktiwiteit, of daagliks as deel van terapie, soos aanbeveel deur jou dokter
• Kan ook in kombinasie met ander metodes soos orale medikasie, inspuitings, vakuum en inplantings gebruik word om seksuele reaksie te verbeter in mans met ernstige erektiele disfunksie

www.forbayholdings.co.za

Author: Maatband

Share This Post On
468 ad