FiberFix

Fibrefix pack 2‘n Gesonde dermstelsel en robuuste vertering van kos is een van die hoekstene van lewenslustige gesondheid. Moria gesels met ‘n mediese kenner oor moontlike maniere om ‘n luierige verteringstelsel aan te wakker, soos onder meer die insluiting van Sontal se feitlik magiese Fibrefix-kuur in jou daaglikse diet.

Vir meer inligting besoek www.sontal.co.za

Tel: (012) 660 3053

Author: Maatband

Share This Post On