Gee jou immuniteit ‘n hupstoot

ozone drips 3Het jy al opgemerk dat sommige mense geneig is om altyd siek te word, terwyl ander weer altyd gesond en siektevry is? As jy gereeld verkoue kry, aan allergieĆ« ly of net gedurig moeg is, kan dit dalk ‘n teken van lae immuunfunksie wees. In hierdie episode van Maatband kyk ons na ‘n binne-aarse drupvoeding wat blykbaar jou immuniteit ‘n hupstoot gee en sodoende jou kanse verminder om die prooi van aansteeklike kieme te wees.

Dr Nathali Morrow
Cell: 082 325 7541
Tel: (012) 347 4006
Fax: 086 622 8442
Email: nathali.morrow@gmail.com

Author: Maatband

Share This Post On