Gesigstruktuur

Gesigstruktuur - Face Structure

Moria lê besoek af by dr. Liana van Dyk in Pretoria vir ’n leersame gesprek oor die rol wat gesigstruktuur speel in die proses van veroudering. Dit is merkwaardig hoe ’n klein bietjie tegniese en mediese inligting kan bydra om die negatiewe impak van veroudering te stuit.

Vir meer inligting kontak lianavandyk@gmail.com

Author: Maatband

Share This Post On
468 ad