Heruitsending Reeks 7

Beste Maatband Kyker, ons wil julle graag n wonderlike Nuwe en Geseende jaar toe wens, Mag dit n wonderlike jaar vir julle almal wees.

Ons wil julle graag mee deel dat daar soveel navrae was aangaande Maatband 7 se inhoud, dat Kyk-Net besluit het om van die reeks weer uit te saai op Kyk-net &kie. Aangesien hierdie n heruitsending is, is die kompetiesies ongelukkig nie meer van toepassing nie.

Die Maatband span, sien uit daarna om binnekort weer terug te wees, met nuwe ideas en kompetiesies, so hou die skerms dop vir meer inligting
Indien julle enige navrae het is julle meer as welkom om vir ons n e-pos te stuur, ons gesels graag met julle
Tot ons mekaar weer sien – Groete en mooi bly

Moria Sewald

Author: Maatband

Share This Post On