Hipnoterapie – Hypnotherapy

Hipnoterapie - Hypnotherapy

12 Februarie 2014

Het jy al alles probeer om op te hou rook, sonder sukses? Maak dan seker dat jy inskakel vir Moria se gesprek met dr. Pierre Cronjé waarin Moria ondersoek instel na hipnoterapie om uit te vind of dit ’n doeltreffende manier is om hierdie ongesonde gewoonte die nek in te slaan.

Author: Maatband

Share This Post On