Hoe om ‘n gehoorapparaat te kies

audiology 6Moria besoek ‘n oudioloog om wenke te kry oor waarna ‘n mens moet kyk wanneer jy ‘n gehoorapparaat kies. Dit is nie net die tegnologie van hierdie noodsaaklike instrumente wat voortdurend verbeter word nie, maar ook die ontwerpaspekte om dit minder opvallend en so subtiel as moontlik te maak.

Carina Petzer en Agneta Grové Spraakterapeute en Oudioloë is geleë in Bryanston, Johannesburg. Kom besoek ons vir `n omvattende gehoortoets as jy enigsins bekommerd is oor jou gehoor.

Ons is verskaffers van verskeie tipes gehoorapparate en wil graag verseker dat jy die gehoorapparaat kry wat jou gehoorverlies, behoeftes en sak pas!!!

Kontak ons vandag nog vir jou afspraak by `n toegewyde oudioloog wat jou belange op die hart dra!

Kontakbesonderhede:
Telefoonnommer: 011 706 1101
E-pos: petzer.carina@gmail.com
Webbladsy: http://petzercarina.wix.com/oudioloog
Adres: Bryanstonweg 1, Bryanston, Johannesburg

Author: Maatband

Share This Post On
468 ad