Insulienweerstandigheid smoothie

lae GI smoothie 4

Lae GI Ontbyt Smoothie

Insulienweerstandigheid kom deesdae redelik algemeen voor. Lizani Bothma, ons aanvallige jong dieetkundige wys kykers hoe om ‘n watertandlekker lae GI smoothie te maak wat help om suikervlakke te stabiliseer.
(Maaltydvervanger (lae kalorie) – genoeg vir 2 porsies)
1 klein appel
100g geskilde wortel
1 eetlepel (15g) hawersemels
1 teelepel kaneel
1 eetlepel (15g) geweekte Chia saad
2 eetlepels (30g) amandelbotter
2 eetlepels (30g) pampoen Saad
½ koppie (250ml) ongegeurde yogurt
½ koppie (250ml) amandelmelk
1 koppie (250ml) rooibostee

Lizani Bothma het B.Dieetkunde gestudeer aan die Universityd van Pretoria. Tans werk sy as ‘n privaat dieetkundige in haar praktyk by Fourways Intercare Medical Centre as ook as ‘n kliniese dieetkundige by Sandton Medi-Clinc.
Vir meer navrae kontak haar gerus.
Kontak besonderheide:
Tel: 011745 6727
Sel: 082 666 1559
Epos: lizanib@gmail.com

Author: Maatband

Share This Post On