Kaak chirurgie

jaw reconstruction 3Na raming het byna 5% van die bevolking die een of ander soort kaakgebrek wat slegs deur chirurgie reggestel kan word. Moria praat met die chirurg dr Hermann Kluge oor hierdie prosedure en staan by terwyl hy die operasie op ‘n jong pasiĆ«nt uitvoer. Verstommend genoeg word die hele operasie binne die mond uitgevoer, wat beteken dat daar geen letsels op die ken, die kaak of rondom die mond oorbly nie. Dr Kluge maak snitte in die kakebene en skuif hulle dan na die regte posisie. Sodra die kake genoegsaam in lyn met mekaar is, word skroewe en beenplate gebruik om hulle in posisie te hou.

Dr Hermann W Kluge
Maxillo-, Facial- and Oral Surgeon
Tel: 012 367 4242/4265/4291
Fax: 012 367 4255
Email: assistant@kluge.co.za
Web: www.mfosurgeon.co.za

Author: Maatband

Share This Post On