Kroniese moegheid

Dr Liana van DykKroniese moegheid is ‘n toestand wat wêreldwyd mense se lewenskwaliteit aantas. Volgens kundiges is dit ‘n komplekse siekte wat met ‘n groot hoop geduld en ingrypende leefstylveranderinge doeltreffend bestuur kan word. Hoe dit ook al sy, ‘n mens het die regte inligting nodig. In ‘n gesprek tussen Moria en dr Liana van Dyk kom ons meer te wete oor die beste mediese oplossings vir die toestand wat mense dikwels lamlê.

KRONIESE MOEGHEID:

  • Baie algemene toestand
  • Steel mense se lewens kwaliteit
  • Kom voor van jonk tot oud
  • Wye verskeidenheid oorsake
  • Gewoonlik meer as een oorsaak per person

Algemene Oorsake:

a) Yster gebrek in verskillende stadiums
b) Mineraal tekorte veral Magnesium gebrek
c) Ongekontroleerde bkloedsuiker veral insulien weerstandigheid
d) Onder aktiewe skildklier
e) Vitamien D3 gebrek
f) Bynier abnormaliteite veral a.g.v. langstaande verhoogde “stress” vlakke
g) Onbehandelde hoe bloeddruk
h) Lae vlakke van seksuele hormone (“Menopause” en “Andropause”)
i) Wanvoeding wat lei tot spesefieke voedingstof gebreke
j) Slaapapnee & versteurde slap patrone
k) Verskeidenheid lewer toestande

Behandeling:
Stel die oorsaak of oorsake vas. Behandel die oorsaak nie die simptoom nie.

Dr Liana van Dyk

Block 3 Crossway Office Park
Cnr Jean & Lenchen Avenue
Centurion

Tel: 087 654 0911
www.drlvandyk.co.za

Author: Maatband

Share This Post On