12 Februarie 2014
Februarie is die maand van romanse en tydens hierdie Valentynsweek bestudeer ons ’n kruie-sproei wat glo gevoelens aanwakker van liefde, empatie en verbintenis aan ander mense. Liefde is in die lug en hierdie betowerende doepa kan dalk net die ding wees om jou verhouding ’n hupstoot te gee!
Vir meer inligting stuur gerus ‘n e-pos na: info@drmorrow.co.za