Low Carb Sukses Stories

8 Januarie 2014

Ons maak kennis met ’n paar mense wat ’n lae-koolhidraatdieet met sukses volg. Hulle deel inspirerende stories, en demonstreer aan ons hoe om slim, verstandige voedselkeuses op ’n maklike manier te maak.

Author: Maatband

Share This Post On