Maatband Episode 100!

episode 100 party 3episode 100 party 5

 

Ons sluit hierdie episode op ‘n feestelike noot af deur by ons twee beeldskone gaste Suzette van der Merwe en Liani May kers op te steek oor hul skoonheidsroetines. Dr Riekie Smit van Filorga sluit haar ook by ons aan vir vonkelwyn en kolwyntjies by die asemrowende nuwe uithangplek Rosa by die Palazzo. Sy vertel vir Moria van die opwindende nuwe produk wat letterlik en wonderbaarlik uit sterre bestaan! Besoek www.filorga.co.za.

Author: Maatband

Share This Post On
468 ad