Suid-Afrika se gunsteling gesondheid-en-skoonheidsreeks is terug met ‘n opwindende oormaak vir die ma-en-dogterspan Meisie en Mercia. Sluit by ons aan wanneer ons in episode een met hierdie twee aanvallige vroue gesels om vas te stel wat hul spesifieke kwellings oor skoonheid is.