Vandeesweek is dit ook Mercia se beurt om 12Smile in Bryanston te besoek sodat dr Martinette Engelbrecht aanbevelings kan doen vir haar tande-oormaaksessie. Dr Engelbrecht deel suksesstories van vorige pasiente en gee vir Mercia ‘n realistiese en duidelike idee oor wat sy kan verwag.
12Smile
1 Bryanston Drive, Corner of Homestead & Bryanston, Bryanston 2021
www.12smile.co.za
Epos: admin@12smile.co.za
Tel: 011 706 1101
Sel: 083 918 3978