Mercia besoek die tandarts


Vandeesweek is dit Mercia se beurt om die tandarts te besoek sodat dr Martinette Engelbrecht aanbevelings kan doen vir haar tande-oormaaksessie. Dr Engelbrecht deel suksesstories van vorige pasiente en gee vir Mercia ‘n realistiese en duidelike idee oor wat sy kan verwag.

Author: Maatband

Share This Post On
468 ad