Minder Suiker Asseblief!

Low Carb Diet - Minder Suiker Asseblief - Less Sugar PleaseOngeveer 90% van die koolhidrate wat ons inneem word afgebreek tot suiker, wat ’n groot impak op bloedsuikervlakke het. Leandi van Low Carb Lifestyle vertel ons meer oor wat die regte kos is te eet vir ontbyt, middagete, en aandete om ‘n lae koolhidraat dieet te volg.

Author: Maatband

Share This Post On