Moria se Oefenwenke

Moria se Oefenwenke

26 Maart 2014

Moria besoek die Sable Hills-landgoed om by Brenda van der Merwe raad te kry oor slap maagspiere. Brenda gee wenke oor hoe die laer maagspiere weer verstewig kan word sodat ’n pap maag weer ferm en gedefinieerd lyk.

Author: Maatband

Share This Post On