‘n Jeugdige Voorkoms

5 Februarie 2014

Hierdie episode van Maatband is propvol woema. Moria bespreek die anatomie van die onderste helfte van die gesig met dr. Michelle Westcott. Sy vind uit hoe jy ’n jeugdige voorkoms kan herwin met ’n reeks eenvoudige, nie-chirurgiese prosedures wat op die laer dele van die gesig toegepas word.


Author: Maatband

Share This Post On
468 ad