‘n Lae-koolhidraatdieet

1 Januarie 2014

Low Carb Diet – Indien jy berou het omdat jy jouself aan die feesseisoen se versoekings oorgegee het, het ons ’n oplossing vir jou. In hierdie eerste episode van die sewende Maatbandreeks – Suid-Afrika se gewildste reeks oor skoonheid en gesondheid – verskaf ons inligting oor ’n lae-koolhidraatdieet. Hierdie manier van eet sal jou help om sommer gou van oortollige gewig ontslae te raak, en boonop sal jy gesond en lewenslustig voel. Geen dieetpille, inspuitings of skommeldrankies nie, net heilsame, gesonde kos wat die liggaam se natuurlike prosesse aanwakker om só gestoorde vet te verbruik.

If you’ve over indulged this festive season, there’s no need to worry. Kicking off the seventh series of South Africa’s most popular health and beauty show is an explanation of how a low carb diet can melt away those excess pounds leaving you looking and feeling good. There are no diet pills, injections or shakesinvolved, just wholesome, healthy food to activate the natural process of the body to use up stored fat.

Author: Maatband

Share This Post On
468 ad