12 Maart 2014
Ons fokus op die uiters belangrike onderwerp van ouderdomsverwante oogprobleme soos katarakte en makulêre degenerasie. Ons stel ondersoek in na produkte in die Sontal-aanvullingsreeks wat spesifiek op oog-gesondheid gemik is, om vas te stel of hierdie aanvullings jou oë kan beskerm teen die aftakeling van die tyd.