Peptan 2012

SONTAL BIOACTIVE CollagenPeptan

Peptan Berry Flavour 330g [2000DA]

Sontal Bio-aktiewe Kollageen bestaan uit kollageendeeltjies kleiner as 2000 Dalton en het dus ʼn baie hoë Biobeskikbaarheid.

Die kollageen word dus maklik in die liggaam opgeneem.

Wen die geveg teen kollageen verlies.

Kollageen help om die verouderings proses te vertraag en help om die kollageen vlakke in die liggaam te verhoog.

Verlies van Kollageen

30% van die proteïen in die liggaam bestaan uit kollageen, vanaf ouderdom 25 verminder die kollageen in jou liggaam teen ‘n tempo van ongeveer 5% per jaar. Dit is deel van die liggaam se natuurlike verouderings proses. Vroue verloor meer kollageen as mans van dieselfde ouderdomsgroep. Mans het ook kollageen verlies maar teen ʼn stadiger tempo as vroue.

Op ouderdom 40 is jou kollageen vlak ongeveer 50% van die vlak dit was op die ouderdom van 18.

Gereelde aanvulling met kollageen is dus noodsaaklik om gesonde been en vel te bevorder.

Almal is bewus dat kollageen help om die vel te bevogtig en dit meer elasties en soepel te maak maar kollageen speel net so ’n noodsaaklike rol in been gesondheid, haargroei, naels, oë, organe en ferm borste.

BioAktiewe Kollageen Peptied

  • Help om verouderingsproses te vertraag
  • Verhoog die vel se elastisiteit
  • Help om vel ferm te maak
  • Help om vel te bevogtig

Meer inligting…

www.sontal.co.za
info@sontal.co.za

Collagen peptides like Beauti-Col, will be beneficial to all people that are concerned with the aging process and the sooner you start the better. For athletes, Sports-Col has the right combination to help with the stimulation of collagen in the body.

Author: Maatband

Share This Post On