Permanente Grimering

1 January 2014

Permanente Grimering – Pink Pepper het ‘n permanente wenkbrou haarsimulasie en vollip prosedure gedoen vir KykNET se program Maatband. Permanente grimering is baie gewild onder die dames deesdae, omdat dit so tyd– en moeitebesparend is. Daar is tog niks lekkerder om as vrou altyd op jou beste te lyk nie! Besoek gerus ons webblad vir meer inligting: www.pinkpeppersa.co.za of skakel 012 362 0492.

Author: Maatband

Share This Post On