Permanente Grimering

1 Januarie 2014

Ons besoek die Pink Pepper Salon in Pretoria om meer oor permanente grimering uit te vind. Terwyl gewone grimering jou slegs tydelik op jou beste kan laat lyk, kan jy met permanente grimering altyd perfek voorkom, selfs wanneer jy soggens uit die bed klim! Dun lippe word voller met ’n spesiale lipprosedure en ’n oog-omlyningstegniek word gebruik om oë se natuurlike skoonheid te beklemtoon. Wenkbrou-haarsimulasie laat die wenkbroue duideliker en digter vertoon, ’n doeltreffende, natuurlike oplossing vir mense met dun, ligte haartjies.

Permanent Makeup

Where conventional make-up may enhance facial features for a few hours, permanent make-up does the job forever! Thin lips can be made fuller, eyes can be made to sparkle using eyeliner and eyebrow hair simulation is agreat, natural option for people with sparse or non-existing eyebrows.

Author: Maatband

Share This Post On