Pilates vir gholfentoesiaste

pilates for golfers 2Moria sluit by ‘n groep gholfentoesiaste aan om te sien hoe Pilates-oefeninge hulle gehelp het om hul spel te verbeter. Sy kom agter dat dit verbasend sagkens, dog fassinerend en doeltreffend meewerk om jou gholfvoorgee te verbeter.

Author: Maatband

Share This Post On
468 ad