PRP vir sportbeserings

PRP sports injury 3Moria stel ook ondersoek in na die opvatting dat plaatjieryke bloedplasma (in die algemeen word daarna verwys as PRP) kan help om die herstel van sportbeserings te versnel. Sy gesels met die voormalige Springbokslot Krynauw Otto oor hoe hierdie soort behandeling hom gehelp het om van ‘n enkelbesering te herstel en hom sodoende in staat gestel het om Berg Kilimanjaro te kan uitklim.

Dr Riekie Smit

www.drriekie.co.za

Tel: 012 567-1313

Author: Maatband

Share This Post On