Smoo Melskommel

SMOO Melkskommer Poeiers is in 4 baie populere, suikervrye geure beskikbaar – cappuccino, sjokolade, aarbei en vanilje. Hierdie smaaklike drankie (wat proe asof dit ‘n roomys basis het) word binne sekondes gemeng, dog is dit gevul met heilsaamheid en bevat kwaliteit aspartamvrye versoeter sonder enige nasmaak – perfek vir verslankers en diabete – ‘n drankie om sonder skuldgevoelens te geniet!

SMOO Melkskommel Poeiers is deur die GI Stigting van Suid-Afrika getoets en word geendosseer deur beide die GI Stigting asook Diabetis Suid-Afrika.

Volgens internasionale standaarde, is gevind dat hierdie melkskommer lae GI waardes het deurdat die melkpoeier, Erythritol en FOSdie hoer GI het en die suikerinhoud verlaag. Die toetse toon ook dat dit cholesterol-en glutenvry is. Daarom is dit ‘n welkome heerlikheid vir diegene wat aan lewesstylsiektes ly!

Streng laboratorium ontledeing asook navorsing is gedoen en mense tussen die ouderdomme van 18 en 75 se terugvoering was besonder positief.

Dus, ter opsomming, SMOO Melkskommels is n lae GI produk, diabetiesvriendelik, glutenvry, cholesterolvry, bevat belangrike voedingstowwe, soos kalsium, magnesium, vitamien C en vessel, wat noodsaaklik is vir ‘n gesonde lewensstyl. Boonop is dit net so verleidelik soos roomysgebasseerde melkskommels, maar sonder enige skuldgevoelens! SMOO is pure plesier!

Kontak Lindsay Sommer

SMOO – Guilt free pleasure
www.smoo.co.za
www.facebook.com/smoo-shakes
082 257 1645

Author: Maatband

Share This Post On
468 ad