Spa vir Kinders

Spa vir Kinders - Kiddies SpaIndien jy op soek is na ’n buitengewone manier om jou klein oogappel te bederf, moet jy Moria se besoek aan ’n spa vir kinders nie misloop nie. By hierdie spa, slegs vir kinders, word hulle gepamperlang met kindervriendelike massering-, pedikuur- en manikuur-behandelings. Hierdie swierige spa klink na die ideale plek vir ’n onvergeetlike verjaardagpartytjie of om jou kind te beloon vir al die A’s op die rapport.

Dit is tyd om te ontspan en te vervris by Lil’Miz Day Spa. Ons sal jou kind super spesiaal maak voel, of dit ‘n dag vir die meisies is, of ‘n beloning vir ‘n goeie prestasie, ‘n spesiale geskenk of die ongelooflikste partytjie ooit! Hulle sal absoluut verlief raak daarop om ge-pamperlang te word in ons patytjie paleis.
Bring ‘n vriend(in), of sommer al jou vriend(inne), en kom geniet ‘n onvergeetlike dag saam met ons.

Kontak Besonderhede
Lelani 082 600 2331 / 012 807 5799
E-pos info@lilmizdayspa.co.za

Author: Maatband

Share This Post On
468 ad