Span

Hooper Productions

Maatband is ‘n Ko-produksie tussen Moria Sewald en Hooper Productions. Om Moria se innoverende program konsep en haar sprankelende persoonlikheid te kombineer met die produksie en tegniese ervaring van Hooper Productions is sekerlik ‘n wen resep en sal die reeks ‘n besprekingspunt wees van vele gesprekke.

Hooper Productions het 25 jaar se ervaring en word gekenmerk deur ‘n geskiedenis van konstante produksies van hoë gehalte programme wat op skedule en binne begrotings gelewer word.

Vervaardigers: Ian en Jeremy Hooper
Regisseur: Suniti Kala

Vir meer inligting besoek hulle webwerf by www.hooper.co.za.