Spysverteringstelsel-vriendelik smoothie

ANTI OXIDENT SMOOTHIELaastens is dit weer dieetkundige Lizani Bothma se beurt om ‘n geheime resep vir  ‘n spysverteringstelsel-vriendelik smoothie met ons te deel.

Pienk (anti-oksidant) smoothie
(Maaltydvervanger (lae kalorie) – genoeg vir 2 porsies)
1 klein piesang
100g bloubessies
100g aarbeie
1 eetlepel (15ml) Goji bessies
1 klein / ½ groot rou beet
2 eetlepels (30ml) ongesoute okkerneute
1 koppie (250ml) ongegeurde lae vet yogurt
1 eetlepel (15ml) heuning
skil van 1 suurlemoen
1 koppie (250ml) rooibostee

Lizani Bothma het B.Dieetkunde gestudeer aan die Universityd van Pretoria. Tans werk sy as ‘n privaat dieetkundige in haar praktyk by Fourways Intercare Medical Centre as ook as ‘n kliniese dieetkundige by Sandton Medi-Clinc.
Vir meer navrae kontak haar gerus.
Kontak besonderheide:
Tel: 011745 6727
Sel: 082 666 1559
Epos: lizanib@gmail.com

Author: Maatband

Share This Post On