Swamsiektes op Voete

Swamsiektes op Voete - Foot InfectionsMoria lĂȘ ook besoek af by voetheelkundige, dr. Joe Aumuller, om swamsiektes wat op voete voorkom te bespreek. Swamsiektes is maklik om te genees en ons kry wenke oor hoe om hierdie toestand, wat soms verleentheid meebring, te voorkom en te genees.

Author: Maatband

Share This Post On
468 ad