Die meeste van ons het daardie swart nommertjie in die kas, maar weet nie hoe om dit te dra nie. Ons gesels met voorkomskonsultant en stilis Donna Kennedy-Meyer oor hoe jy diƩ uitrusting kan opkikker.