SWEAT 1000

Sweat1000 1Hoe sal jy daarvan hou om meer – sommer baie meer – uit jou oefensessie in die gimnasium te haal? Jy sal nie ‘n fout maak deur S.W.E.A.T 1000 ‘n kans te gee nie! Volgens aansprake gaan jy tot ‘n 1000 kalorieë per uur van dié kragtappende, baanbrekende oefeninge verbrand. Dit kombineer komponente van intervaloefeninge, funksionele oefeninge, kernstabiliteitswerk, atletiekoefening en beweeglikheidsoefeninge om die beste resultate te verseker.

Kontak Simone 011 706-0950 – simone@sweat1000.com 

Author: Maatband

Share This Post On